Description
Vleisland Jagters Polonie – 600g
– Die Gesonde Opsie!
– Natuurlike Bestanddele!
– Geen MSG, Geen Gluten, Geen Kleurmiddels, Geen Geurmiddels, Geen Preserveermiddels, Geen Melk, Geen Neute, Geen Eier, Geen Vullers, Geen Antiklontermiddels.
Basiese Mengverhouding:
- 10 kg Bees of Wildsvleis (sonder senings)
- 3 kg Skaap- of Brisket-vet
- 2 kg Yswater
- 600 g Vleisland Jagters Polonie Speserypak
Metode:
- Maal die vleis en vet saam deur ‘n 4–6 mm siffie. Doen dit twee keer.
- Meng die speserye en yswater saam met die vleis/vet kombinasie. Meng deeglik en maal dan alles weer deur dieselfde siffie. (Jy kan ook met ‘n growwe siffie begin en met ‘n fyner een klaarmaak.)
- Stop die poloniemengsel in polonieomhulsels (casings).
- Kook die polonie in ‘n waterbad waar die water nie 69 °C oorskry nie, totdat die binnetemperatuur van die produk 69 °C bereik.
- Koel vinnig af in koue water vir 10 minute en hang dan in ‘n yskas of koelkamer totdat dit heeltemal koud is.
Vleisland Hunter’s Polony – 600g
– The Healthy Option!
– Natural Ingredients!
– No MSG, No Gluten, No Colourants, No Flavourants, No Preservatives, No Milk, No Nuts, No Eggs, No Fillers, No Anti-caking Agents.
Basic Ratio:
- 10 kg Lean Beef or Game (de-sinewed)
- 3 kg Lamb or Brisket Fat
- 2 kg Ice Water
- 600 g Vleisland Hunter’s Polony Spice Pack
Method:
- Grind meat and fat together through a 4–6 mm plate. Repeat once (twice total).
- Mix the spice and ice water with the meat/fat combination. Mix thoroughly, then grind the entire mixture once more through the same plate. (You may start coarse and finish fine if preferred.)
- Stuff the polony mixture into polony casings.
- Cook in a water bath where the temperature does not exceed 69 °C, until internal temperature reaches 69 °C.
- Cool in cold water for 10 minutes, then hang in a fridge or cold room until fully chilled.
Reviews
There are no reviews yet.