Description
🥩 Wild Salami Resep – Maak dit self met Vleisland se Speserye
Gebruik Vleisland se Game Smoked Salami RP om jou eie wildsalamie te maak – regte geur, geen vullers, en ou styl vakmanskap.
📜 Bestanddele:
11 kg seninglose wilds- of beesvleis
4 kg skaapstert, skaaplyf, beeslyf of brisketvet
700 g Vleisland Wild Salami speserymengsel
60 ml droë rooiwyn (opsioneel)
🔧 Metode:
Maal die vleis deur ’n 4 tot 6 mm siffie en vries dit. Vries die vet sonder om dit te maal.
Sny die gevriesde vet en vleis in klein blokkies (2–3 cm).
Maal nou die vleis en vet saam deur ’n growwe sif (8–13 mm).
Meng die speserye en rooiwyn (opsioneel) deeglik in.
Week 15 salami- of visnet-casings in koue water vir 5 minute.
Maal die mengsel weer deur ’n fyn sif (4–6 mm).
Stop die mengsel dadelik styf in die omhulsels (ongeveer 50 mm kaliber).
Laat dit 6–8 uur in die yskas lê in ’n plastieksak.
Hang dit uit vir ’n paar uur om af te droog.
Rook dit vir 8 ure met koue rook.
Laat weer lê vir 6–8 ure in die yskas.
Hang dit weer tot droog.
Gee ’n tweede koue rook vir 8 ure.
Laat dit in die yskas vir 5 dae (of tot jou smaak sê dis reg).
📌 Geheim: Werk met gevriesde vleis!
Maak jou eie salami
Gerookte salami speserye
Vleisland Salami RP
🥩 Wild Salami Recipe – Make it Yourself with Vleisland’s Spices
Create your own traditional smoked wild salami with Vleisland’s Game Smoked Salami RP – pure flavour, no fillers, just old-style perfection.
📜 Ingredients:
11 kg sinew-free wild or beef meat
4 kg sheep tail, sheep body, beef body or brisket fat
700 g Vleisland Wild Salami spice blend
60 ml dry red wine (optional)
🔧 Method:
Mince meat (4–6 mm) and freeze. Freeze the fat as is.
Cut frozen meat and fat into 2–3 cm blocks.
Mince together through coarse plate (8–13 mm).
Mix in spices and wine thoroughly.
Soak 15 salami/net casings in cold water (5 min).
Mince again through a fine plate (4–6 mm).
Immediately stuff tightly into 50 mm casings.
Place in fridge in a plastic bag for 6–8 hrs.
Hang to dry slightly.
Cold smoke for ±8 hrs.
Rest again in fridge for 6–8 hrs.
Hang to dry.
Smoke a second time for ±8 hrs.
Let mature in fridge for ±5 days – then enjoy!
📌 Key tip: Always work with frozen meat. It ensures proper binding.
Reviews
There are no reviews yet.